Persoonlike Restourasie aanlyn kursus

R500.00

Die Persoonlike Restourasie aanlyn kursus bied jou die geleentheid om jouself beter te leer ken en toe te rus om in die toekoms die storms van die lewe beter te kan trotseer.

Sodra jou registrasie met ‘n inbetaling bevestig is, sal jy instruksies ontvang oor hoe om die pakket af te laai en deur te werk.

Benut hierdie geleentheid vir selfondersoek, restourasie en persoonlike groei.

Category: